Wat het die bruidegom gesê?
Ons het vir die bruidegom 'n paar vrae oor die bruid gevra. Raai wat was sy antwoorde?
Wat is haar beste eienskap?
Haar kennis.
Haar Mamma-hartjie.
Haar geduld (gebrek daaraan).
Haar persoonlikheid.
Wie is haar "celebrity-crush?"
Brad Pitt
Tom Cruise
Channing "My name is Jeff" Tatum
Colin Firth
Haar aantreklikste liggaamsdeel?
Haar oë.
Haar tone.
Haar lemoene.
Haar pampoene.
Een ding waar sonder sy nie kan lewe nie?
'n Mamma-pakkie.
Haar diere kinders.
Haar skoene.
Haar selfoon.
As sy 'n dier was, watter dier sou sy wees?
Kameelperd.
Skapie.
Skilpad.
Olifant.
Terug na die troublad
Hits: 0