Hoe goed ken jy die troupaar?
Kom ons toets jou kennis oor die pragtige troupaar
Waar het hulle ontmoet?
Pinterest
Tinder
KFC
Die Kerk
Waar was hulle eerste date?
WITS Universiteit
Mikes Kitchen
Zoo Lake
Hulle is so hot, dit was seker die son...
Wie het eerste "ek is lief vir jou" gesê?
Charl
Simoné
Altwee gelyk 🙂
Hulle het dit nog nie gesê nie 🙁
Hoe lank is hulle al saam?
2 Jaar
3 Jaar
4 Jaar
5 Jaar
Dit voel soos 10 Jaar
Waar het hulle verloof geraak?
In Potchefstroom
In Klerksdorp
In Johannesburg
By die See
Wat is hulle gunstelling sport?
Rugby
Golf
Netbal
Formule 1
Wat is hulle gunstelling tydverdryf?
Visvang
Netfilx en Chill
Bordspeletjies
Tuinwerk
Hoeveel Diere Kinders het hulle?
1
2
2 en n half
Maak nie saak nie, dis te veel om te voer
Hoeveel kinders wil hulle hê?
1
2
2 en n half
Te veel om te voer
Wat is hulle droom vakansie?
Holland
Kaapstad
Maldives
Bali
Gaan terug na die troublad
Hits: 0