Wat het die bruid gesê?
Ons het vir die bruid 'n paar vrae oor die bruidgom gevra. Raai wat was haar antwoorde?
Wat is sy beste eienskap?
Sy persoonlikheid.
Sy positiwiteit.
Sy streng, maar vergeeflike hart.
Sy spontaniteit.
Wie is sy "celebrity-crush?"
Angelina Jolie
Melissa McCarthy
Jenifer Aniston
Julia Roberts
Sy aantreklikste liggaamsdeel?
Sy oë.
Sy pens.
Sy pootjies.
Sy boudjies.
Een ding waar sonder hy nie kan lewe nie?
Sy rekenaar.
Sy selfoon.
Sy werk.
Sy Playstation.
As hy 'n dier was, watter dier sou hy wees?
Miskruier.
Arend.
Blaas-opie vis.
Blouwildebees.
Gaan terug na die troublad
Hits: 0