Raai wie?
Ons het n paar vrae aan die egpaar gestel, en die antwoorde is in. Kan jy reg raai?
Wie kook beter?
Bruid
Bruidegom
Wie is meer geduldig?
Bruid
Bruidegom
Wie is die grapjas?
Bruid
Bruidegom
Wie kan beter bestuur?
Bruid
Bruidegom
Wie spandeer meer geld?
Bruid
Bruidegom
Wie hou beter verrassings geheim?
Bruid
Bruidegom
Wie steel die komberse in die aand?
Bruid
Bruidegom
Wie gee die beste geskenke?
Bruid
Bruidegom
Wie voer die diere?
Bruid
Bruidegom
Wie gaan die kwaai een wees met die kinders?
Bruid
Bruidegom
Wie is meer geneig om te huil tydens 'n hartseer fliek?
Bruid
Bruidegom
Wie is die morsjors?
Bruid
Bruidegom
Wie maak die spinnekoppe dood?
Bruid
Bruidegom
Die spinnekoppe lewe maar in vrede
Wie stort die langste?
Bruid
Bruidegom
Wie kan beter dans?
Bruid
Bruidegom
Terug na die troublad
Hits: 0